Friedel Knobel Client Testimonials

Friedel Knobel Client Testimonials

Cynthia's Indigo Moon Restaurant, Brooklyn, Pretoria - 2013-03-09

Saxophone Player for Weddings - testimonial image 8

Hi Friedel,

Van ons kant kan ons net duisend dankies sê vir jou wonderlike musiek die aand. Sonder dit sou die aand nie dieselfde atmosfeer gehad het nie. Dankie vir jou vriendelikheid, van die eerste e-mail navraag af regdeur tot die aand self. Jy was so professioneel, maar met 'n wonderlike persoonlike aanslag.

Die restuarant het jou besonderhede gevra, en elke liewe gas van my het vir my kom sê hoe wonderlik jou musiek is. Ek weet jy het n baie lang dag gehad en dat jy doodmoeg moes wees, ek hoop jy weet hoe baie ek dit waardeer het dat jy kans gesien het om my funksie ook te doen na n troue.

Jy is n absolute ster!

Carin van Loggerenberg"