Friedel Knobel Client Testimonials

Friedel Knobel Client Testimonials

Witbank Life Cosmos Hospital, Emalahleni, Mpumalanga - 2013-11-29

Saxophone Player for Weddings - testimonial image 4

Goeie môre Friedel,

Baie, baie dankie vir Vrydagaand. Jy het baie mooi Saksofoon gespeel. Ons funksie was 'n reuse sukses danksy jou!! Almal het baie komplimente gegee vir die lekker atmosfeer.

Jou musiek was uitstekend, die mense kan nie uitgepraat raak oor die mooi musiek nie.

Baie dankie,

Melissa van Rensburg - Catering Manager Life Brenthurst Clinic"