Friedel Knobel Client Testimonials

Friedel Knobel Client Testimonials

Diep in die Berg, Pretoria - 2017/08/19

Saxophone Player for Weddings - testimonial image 2

Goeie dag Friedel,

Vreeslik dankie vir jou uitstekende diens en optrede Saterdag 19 Augustus by ons groot dag. Almal was gaande oor die Saxofoon, en dit het die perfekte atmosfeer geskep by ons elegante troue. Dankie vir die goeie kommunikasie deurentyd, ek hoef nie vir 'n oomblik bekommerd te geraak het oor jou nie, jy is vreeslik ge-organize.

Ons sal jou definitief aanbeveel vir ander. Ons stuur fotos sodra hul beskikbaar is

Vriendelike groete,

Marelize & Johann Redelinghuys"