Friedel Knobel Client Testimonials

Friedel Knobel Client Testimonials

Leriba Lodge, Centurion, Pretoria, Tshwane - 2010-04-25

Saxophane Player for Weddings - testimonial image 7

Friedel.

Ons gee vir jou hiermee 'n goeie getuigskrif vir die wonderlike saksofoon bydrae wat jy tot ons bruilof gemaak het. Jou webwerf was maklik, kontraktering was maklik, jy was bereikbaar, buigsaam, op tyd en het gespeel soos verwag.

Baie dankie.

Johann en Alta Theron"