Friedel Knobel Client Testimonials

Friedel Knobel Client Testimonials

Klipskuur, Heidelberg, Gauteng - 2011-09-04

Saxophane Player for Weddings - testimonial image 13

Liewe Friedel.

Wow! Jy het die dag help maak. Jou musiek het by die ouderdomsgroep gepas. Baie dankie vir jou bydra tot 'n baie suksesvolle 60ste feesvieringe. Jou keuse van musiek was puik, asook die uitvoering daarvan. Jy is geseend met 'n wonderlike talent.

Persoonlik is daar geen instrument wat sulke wonderlike musiek kan voortbring, soos 'n saksofoon nie. En dat jy spontaan saam met Rochelle ingeval het.... Ag man dit was awesome!

Herstel nog van die naweek se lekkerte.

Nogmaals dankie (van Flip ook).

Alta Swart"