Friedel Knobel Client Testimonials

Friedel Knobel Client Testimonials

Didima Resort, Cathedral Peak, Drakensberg, KwaZulu-Natal - 2011-09-24

Saxophane Player for Weddings - testimonial image 1

Hallo Friedel.

Ek wil net baie dankie se vir jou optrede by my troue. Dit het n wonderlike atmosfeer geskep en ons het ongelooflik baie komplimente gekry by gaste wat jou optrede geniet het!

Baie dankie ook vir jou klank dienste in die kerk. Ons is werklikwaar baie tevrede met die diens wat jy vir ons gelewer het, om die waarheid te praat het jy ons verwagtinge oortref.

Groete.

Johan en Ilze Pretorius"