Friedel Knobel Client Testimonials

Friedel Knobel Client Testimonials

Silver Orange Bistro, Hartbeespoort, North West Province - 2012-09-22

Saxophane Player for Weddings - testimonial image 10

Hi Friedel,

Baie dankie vir jou aandeel om ons dag perfek te maak – ons het soveel komplimente ontvang en jou optrede het fantasties by wat ons in gedagte gehad het, ingeskakel!

Ons hou jou in gedagte vir die toekoms – dit was beslis die moeite werd!

Mooi dag,

Johan en Corne De Ru"