Friedel Knobel Client Testimonials

Friedel Knobel Client Testimonials

Fatherland Estate, Brits, North West Province - 2012-10-13

Saxophane Player for Weddings - testimonial image 11

Hi Friedel,

Baie dankie vir jou bydrae om van Jaco en Janelle se troue iets baie spesiaal te gemaak het. Jou spel was uitstekend en dit het so goed gepas by die rustigheid van die omgewing.

Baie dankie,

Ria Hodgson"