Friedel Knobel Client Testimonials

Friedel Knobel Client Testimonials

Venue Nouveau, Zwavelpoort, Pretoria - 2017/07/08

Saxophone Player for Weddings - testimonial image 12

Hi Friedel,

Wil graag vir jou baie dankie se vir jou bydrae om Andre en Linette se troue onvergeetlik te maak. Dit was wonderlik om by die onthaal aan te kom en die strelende klanke van jou saxophone te hoor en die gaste was almal in vervoering. Ek het reeds jou besonderhede aangestuur aan ander paartjies wat binnekort trou.

Dit was ongelooflik lekker en jou musiek was 100% wat ons wou gehad het.. wel gedaan en baie dankie weereens!

Groete,

Lindi Jacobs"