Friedel Knobel Client Testimonials

Friedel Knobel Client Testimonials

Bronkhorstbaai, Gauteng - 2017/09/09

Saxophone Player forWeddings - testimonial image 5

Friedel,

Jou musiek was absoluut spot-on vir ons funksie. Al my gaste het dit geniet en nie net omdat dit iets buitengewoon is nie maar omdat jy ‘n begaafde musikant is en het sonder uitsondering na jou details gevra.

Ek hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.

Manie Coetzee"