Friedel Knobel Client Testimonials

Friedel Knobel Client Testimonials

Le-si Ristorante, Casa Toscana Lodge, Pretoria, Gauteng. - 2012-08-18

Saxophane Player for Weddings - testimonial image 8

(on facebook)

“Friedel het pragtige agtergrondmusiek by my 80ste verjaarsdagete gespeel- Die hele atmosfeer geskep! Nogmaals dankie Friedel!

Mada Basson"


(via sms)

"Duisend dankies weer vir jou groot geskenk Saterdag. Om iemand uit die boonste rakke daar te kon hê en te sien hoe jy met passie speel, was 'n groot voorreg. Net te min gesels.

Renée Jonker"